• Portfolio
    • Gallery 1
    • Gallery 2
    • Gallery 3
    • Gallery 4
    • Gallery 5
  • Recent Weddings
  • Request a Quote
  • About Me
  • Contact

Blog


Wedding: Nerina and Stephan @ Groenrivier, Riebeeck Wes

Nerina married Stephan in such a lovely venue right outside Riebeeck West. It’s no secret that Nerina’s smile is gorgeous, and I couldn’t stop myself from posting way too many photos of their wedding!

Her dress was made by Ilze Roux, and her make up was done by Michelle Grobler.

Stefan Nerina Wedding Photographs 100

Stefan Nerina Wedding Photographs 110

Stefan Nerina Wedding Photographs 130

Stefan Nerina Wedding Photographs 140

Stefan Nerina Wedding Photographs 150

Stefan Nerina Wedding Photographs 160

Stefan Nerina Wedding Photographs 170

Stefan Nerina Wedding Photographs 175

Stefan Nerina Wedding Photographs 190

Stefan Nerina Wedding Photographs 200

Stefan Nerina Wedding Photographs 210

Stefan Nerina Wedding Photographs 220

Stefan Nerina Wedding Photographs 230

Stefan Nerina Wedding Photographs 240

Stefan Nerina Wedding Photographs 250

Stefan Nerina Wedding Photographs 255

Stefan Nerina Wedding Photographs 260

Stefan Nerina Wedding Photographs 270

Stefan Nerina Wedding Photographs 280

Stefan Nerina Wedding Photographs 290

Stefan Nerina Wedding Photographs 295

Stefan Nerina Wedding Photographs 300

Stefan Nerina Wedding Photographs 310

Stefan Nerina Wedding Photographs 315

Stefan Nerina Wedding Photographs 317

Stefan Nerina Wedding Photographs 320

Stefan Nerina Wedding Photographs 340

Stefan Nerina Wedding Photographs 360

Stefan Nerina Wedding Photographs 370

Stefan Nerina Wedding Photographs 380

Stefan Nerina Wedding Photographs 390

Stefan Nerina Wedding Photographs 400

Stefan Nerina Wedding Photographs 410

Stefan Nerina Wedding Photographs 420

Stefan Nerina Wedding Photographs 430

Stefan Nerina Wedding Photographs 440

Stefan Nerina Wedding Photographs 450

Stefan Nerina Wedding Photographs 460

Stefan Nerina Wedding Photographs 470

Stefan Nerina Wedding Photographs 480

Stefan Nerina Wedding Photographs 490

Stefan Nerina Wedding Photographs 500

Stefan Nerina Wedding Photographs 510

Stefan Nerina Wedding Photographs 520

Stefan Nerina Wedding Photographs 530

Stefan Nerina Wedding Photographs 540

Stefan Nerina Wedding Photographs 550

Stefan Nerina Wedding Photographs 560

Stefan Nerina Wedding Photographs 570

Stefan Nerina Wedding Photographs 580

Stefan Nerina Wedding Photographs 590

Stefan Nerina Wedding Photographs 600

Stefan Nerina Wedding Photographs 610

Stefan Nerina Wedding Photographs 620

Stefan Nerina Wedding Photographs 630

Stefan Nerina Wedding Photographs 640





  • Michelle Grobler

    Hoendervleis mooi! Nerina jy was `n plesier om te grimeer en is prentjie mooi op elke foto! Ja Stefan jy ook! ;-) Bernard – jy neem ongelooflike fotos. Ek kan sien jy het `n passie vir dit wat jy doen! Lekker om saam met jou te gewerk het. x

  • Ina Le Roux

    Wow Bernard!!! Elke foto is ‘n kunswerk wat jy vasgele het van ‘n onvergeetlike vreugdevolle dag!!

  • Maritza Koch

    Pragtig julle twee – ek luv die foto op die bankie….

  • Juanita Adam

    Ongelooflik mooi……

  • Susan Arnold

    OOOh nerina dit is soooo mooi jy lyk pragtig rerig baie mooi..Ek is mal oor jou fotos en is lekker om alles weer te sien, en te sien hoe moi alles gelyk het… Very nice… mwah mwah

  • Nico & Kitta

    Voorwaar pragtig!! Jul is die oulikste couple. So spyt ons was nie hier om die spesiale dag met jul te kon deel nie. Hoop jul sal baie vreugdevolle en gelukkige jare saam ervaar. Bernard… Baie geluk met die ongelooflike mooi foto’s.

  • Bennie Aucamp

    Bernard, jy was beslis die regte fotograaf op die regte tyd en op ‘n baie spesiale dag! Dankie vir die ongelooflike herinneringe wat jy kom skep het. ‘n Pa se hart klop trots!

  • Tania Grimbeek

    Julle 2′tjies – ek is so spyt ek het dit gemis! Julle fotos is so so mooi en julle altwee is pragtig! So bly vir julle! Bly altyd sulke stunning 2 mense! Weereens baie geluk. Liefde

  • http://www.bovlei.co.za Bolle

    ONGELOOFLIK julle 2! Liefde straal uit elke foto uit! Nerina = STUNNING! Camel = Not to shabby in that suit! Baie geluk julle 2! Mag daar net mooi jare wees wat voorlê!
    Baie liefde **

  • Chantel

    Mooiste troue EVER!! ek love jou rok Nerina…wil jy hom nie eendag verkoop nie?? lol

  • http://carakind.wordpress.com Cara Meintjes

    280 het my hardop laat lag!! Wat ‘n moment :) ) En die strobes op die dansvloer is perfek… ongelooflik mooi.

  • Nerina Marais

    Bernard, baie dankie vir ons pragtige fotos!!! Alles is ongelooflik mooi en jy het definitief die spesiale dag vir ons vasgevang vir altyd!!! Aan al die ander comments…baie dankie, julle is baie spesiaal vir my en Stephan en waardeer ons al die mooi woorde!

  • ianette

    Nerina / Stephan – julle is albei pragtige mense! Nerina jy was verby prentjiemooi! Alles van die beste vir julle!! xoxo

  • Kimberley

    Absolutely stunning!!! Can’t wait for December :)

  • Marida

    AWESOME!!! Jy het pragtig gelyk Nerina – heel handsome Stephan! :) Mag die Vader julle huwelik daagliks seën!!! x

  • Wolfram Klingenberg

    Jy het nie gegrap met die “way too many” nie, maar definitief die webspace (?) werd! Well done!

  • Archives

    • May 2012
    • April 2012
    • March 2012
    • February 2012
    • January 2012
    • December 2011
    • November 2011
    • October 2011
    • September 2011
    • August 2011
    • July 2011
    • June 2011
    • May 2011
    • April 2011
    • March 2011
    • February 2011
    • January 2011
    • December 2010
    • November 2010
    • October 2010
    • September 2010
    • August 2010
    • July 2010
    • June 2010
    • May 2010
    • April 2010
    • March 2010
    • February 2010
    • January 2010
    • December 2009
    • October 2009
    • August 2009
    • July 2009
    • May 2009
    • March 2009




Wordpress Theme by Peerapong Pulpipatnan.